top of page
Leon de Villiers (gebore 25 Julie 1960, Pretoria) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer, veral bekend vir sy kinder- en jeugverhale.
​
Sy jeugroman Die Pro, word verwerk en in 2015 as rolprent vrygestel.
​
Toekennings:
Sanlam Debuut Prys (1997) – Die pro
Scheepers Prys vir jeugliteratuur (1998) – Die pro
M.E.R. Prys (1998) – Die pro
ATKV Kinderboektoekenning(2001) - Elsie soek `n strooihoed
ATKV Kinderboektoekenning(2003) - Erik en die kido-dinges
ATKV Kinderboektoekenning(2003) - Parmant
Alba Bouwer Prys (2003) – Droomoog Diepgrawer
ATKV Kinderboektoekenning(2004) - My sussie se tande
C.P. Hoogenhout Prys (2005) – Droomoog Diepgrawer
​
​
​
MEER OOR LEON
bottom of page