top of page

TOKO

LAPA UITGEWERS (PTY) LTD 2007

"Ons is die jong leeus. As ons môre teruggaan, bly ons hare hier agter. En saam met ons hare, alles wat ons voorheen verkeerd gedoen het. Ook dit wat hier op die berg gebeur. Tot môre geld hier geen wette vir ons nie. Ons kan met jou maak net wat ons wil. Verstaan jy dit? Net wat ons wil!"

  • White Facebook Icon
  • White YouTube Icon
  • White Pinterest Icon
  • White Instagram Icon

SUBSCRIBE FOR UPDATES

©2017 Leon de Villiers.

bottom of page