top of page

Roman: PAD-VAN-DIE-MAAN

2017

Pad-van-die-maan is die magiese Afrika verhaal van 'n seun se lewensreis om die waarheid van sy eie naam uit te leef. Dit is 'n moeilike pad, selfs `n lewensgevaarlike pad, maar ten slotte kan hy net wees wie hy gekom het om te wees. Slegs in die uitlewing van sy naam kan hy werklik begin om tot die lewens van sy familie en sy mense by te dra

bottom of page