top of page

ELSIE SOEK 'N STROOIHOED

LAPA PUBLISHERS (PTY) LTD 2001

Elsie die koei loop die dorp plat op soek na 'n strooihoed, maar beland telkens in die verkeerde winkel. Van die rekenaar winkel wat net muise en modems verkoop, tot die slaghuis waar sy tot haar groot ontsteltenis boude en blaaie sien hang.

  • White Facebook Icon
  • White YouTube Icon
  • White Pinterest Icon
  • White Instagram Icon

SUBSCRIBE FOR UPDATES

©2017 Leon de Villiers.

bottom of page